Psychology: Part 01

Understanding The 4 M's: Part 02

9 responses to “[DCT] Lesson 03”

  1. Thanks for the simplicity in your lesson, I’ve been doing crypto on a small scale and was losing interest , having my so-called battery recharged is always good

  2. Hannes,

    Dankie. Les 3 gee insig in die psige van die mark. Kon dit nooit verstaan nie, het net sin gemaak nie.

    Groetnis.

    Johann

  3. Hannes baie dankie. Waardeer die inligting. Net een ding waaroor ek bietjie deurmekaar is: jy praat van verskillende beleggings in crypyos in jou portefeulje wat almal R1000 is, maar jy noem dit dan “asimmetries” as ek reg hoor. Bedoel jy simmetries of asimmetries? En as jy wel “asimmetries” bedoel, is daar seker elemente van die konsep van “asimmetriese beleggings” wat ek nie snap nie. Sal waardeer as jy net iets ter verduideliking kan sê. Maar ek geniet die kursus baie.

    • Hi Ockert, ek bedoel asimmetries. Maar ek stuktureer dit so. Jy kan dit net doen as jy die “fair value” kan bereken. As die FV bv $10 is en die SBP = $1.5 dan beteken dit dat jy ‘n asimmetries transaksie gestruktureer het. Jou risko word beperk tot $1.5 want jou profit potential > risk potential.

  4. More Hannes. Weereens besef ek voordat ek enige iets aanpak is dit so belangrik om die investment in youself te doen en te verstaan.Baie dankie dat jy dit op so ‘n maklike manier verduidelik en dat ek kan stop op die video my aantekeninge kan regkry en seker maak ek verstaan. BAIE DANKIE VIR DIE MOEITE WAT JY DOEN VIR ONS OM TE VERSTAAN. EK WAARDEER DIT BAIE

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *