I made this brand new video for you and share with you the biggest hoax in the financial industry.

 


Dr. Hannes Dreyer
Dr. Hannes Dreyer

Hannes is one of the world’s leading authorities in Wealth Creation. As a speaker and author on the subject he is at the forefront of this personal development industry. He is the founder of the Wealth Creators University and the Wealth Creators Method. The University is a private education organisation based on the culmination of 30 years of experience, research and study into finances, economics, psychology and philosophy.

    65 replies to "[WIT] #3 Attacking The Holy Grail Of The Financial Industry…"

    • George

      Hi Hannes

      Dankie vir die inset. Jy slaan die spyker op die kop. 99% van ons wil nie die verantwoordelikheid neem om ons eie finansiele vryheid te bewerkstellig nie.

      • Hannes Dreyer

        True is that perhaps the main reason why 99.76% of South Africans will receive less than R25000 per month at the age of 60?

    • louis gaweseb

      I`m living in Namibia,and i`m very much interested in what you are teaching would like to now more about the financial world,and it seems to me I`v arrived at the right spot, Thanks so much for shining a bright light on a dark spot DR Hannes Dreyer

    • Pieter

      Hi Hannes.

      Ek was vir 20 jaar by een van die groot finansiele instansies wat maandliks n som geld by my gevat. Aan die ende van daardie periode kon die belleging skaars invlasie klop. Ek het besef dat ek nooit sou kon aftree nie en dat ek erns n sekuriteits jobpie so moes vat om aan die lewe te bly wT nog van my lewens standaard hantaaf, wat nie buitensporig was nie maar baie gemiddels. Ek is nou so 10jaar aan en af besig met alles wat jy aangestuur het. Howkom is ek nie nie finansieel afhanklik nie? Wel ek het nie volle verandwoordelikheid gevat en ten volle los gemaak van die sisteem nie. Jou kennes oordrag het in die laaste 6maande begin insink en is ons sterk oppad om eerd skuldvry te kom en saam met dit te werk na pasiewe inkomste. En dit is verbaasend oor hoe die risiko begi afneem hoe nader mens aan mens se doel kom.

      • Hannes Dreyer

        Wonderlik Pieter jy is reg hoe nader jy aan jou doelwit kom (as jy dit reg doen) hoe kleiner word die risikos.

    • George

      Hannes ek het al ‘n paar van jou kursusse gedoen en die Property Pro Investment course gebruik n voorbeeld.Bv. Indien jy ‘n surplus van R1000 bele per maand teen 80% groei vir 20 jaar sal jou future value +- R34 Milhoen wees. Ek verstaan nie hoe ‘n mens daar uitkom met eiendom as ‘n belegging nie?

      Iemand in ons maatskappy het besigheid gedoen met ‘n individu wat in begin 2000’s Capitec aandele gekoop het teen R2 n aandeel. Die persoon se kapitaal waarde van sy aandele in Capitec is vandag +- R500 miljoen werd en sy jaarlikse dividende op sy aandele is R15Miljoen.

      Ek verstaan die konsep dat die finasiele organisasies niks risiko neem as jy in aandele bele, maar daar is steeds sukses verhale van individue wat wel welvaart geskep het om in aandele te bele.

      Ek probeer steeds verstaan hoe om welvaart deur eiendom te skep soos jy verduidelik in jou kursusse maar ek vind dit nog steeds te moeilik om te verstaan hoe iemand in my posisie wat voltyds werk en nie die tyd het om voltyds eiendoms ontwikkelings geleenthded te soek wat die tipes groei kan genereer waarvan jy praat.

      Ek het al in eiendom bele en probeer om goeie groei te kry, maar kan nie naby die groeikoerse kom waarvan jy praat nie.

      • Hannes Dreyer

        George die enigste rede hoekom jy nie dieselfde groei kan kry nie is omdat jy nie die nodige competencies ontwikkel het nie.
        Ek stem saam dat jy dit gelukkig kan tref met aandele maar geluk volg gewoonlik die wat klaar ryk is baie meer as die wat arm is.
        As die ou in jou verwysing vandag R500Miljoen sterk is dat het hy in 2000 ongeveer R13 miljoen se aandele gekoop.
        Die groei oor die laaste 17 jaar sou dan ongeveer 43% gewees het.
        As jy wil ryk word en jy is nog nie ryk nie gaan dit nie help om na R500Miljoen se voorbeelde te kyk en te wens nie. Begin deur die basics te verstaan. Gaan bepaal jou eie FFGR en gaan bereken dan jou IRR op jou eie beleggings
        Jy hoef nie voltyds eiendomme te soek nie, ek het dit nog nooit gedoen nie. Kry net 1 eiendom oor die volgende jaar wat vir jou ‘n beter groei gaan gee as jou FFGR en jy het die wedren al klaar halfpad gewen
        PS JY maak nie geld deur kapitaal te koop nie – jy maak geld deur inkomstes te koop
        Capitec as voorbeeld se PE is teen 23,5

        • George

          Beste Hannes, Dankie dit maak sin. Ek besig om nou weer deur alles te gaan ek besef daar is ‘n paar basiese stappe wat ek nog nie onder die knie het nie. Ek sal kontak maak sodra ek volgende eiendom het wat in die >FFGR kategorie pas. Ek soek vir daai eiendom met ‘n twist. Groete, George

    • abe

      i agree totally
      how do i grow R100.000 TO 10 MILLION
      How long will it take?
      Can we do it in 1year?

      • Hannes Dreyer

        If you ask me that question Abe the answer is NO you cannot do it simply because you do not have the competencies to do it and it normally takes longer than a year to learn the competencies to do so – but if you do have the competencies then the answer is YES you can

    • Kevin Allen

      Thanks Hannes, I love your passion and what you are sharing. I was one of the guys in the MBA class that always argued that economic theory is flawed and was the reason for the state the world is in. The scarcity mindset of financial industry is such an issue for me. I look forward to the upcoming videos and implementing what I learn even though I have been taught my entire life the opposite. Keep it up!!!!!

    • Jason Sandler

      There is so much value in what you are sharing, Im just lost about where to start.

    • Jeanette

      Dankie vir die videos, ek wil beheer neem oor die geld wat ek maandeliks kan wegsit. Ek het nie die kundigheid nie maar sal dit graag wil bekom. Kennis is mag!

    • chris

      Dankie Hannes….lets go!

    • Firoza

      As always, great to hear from you!

Leave a Reply

Your email address will not be published.