I turn 60 in 97 days, and over the next 97 days I would like to offer you a gift that will change your life forever.
I made this 20-minute video to tell you more about it.
I turn 60 in 97 days, and over the next 97 days I would like to offer you a gift that will change your life forever.
I made this 20-minute video to tell you more about it.
52 replies to "[WIT] #1 Déjà vu: Another FREE Property Training"
Hi Hannes,
Jou boodskao klink reg vir my vir nou.
In 2016 het dit uiteindelik geword dat my fokus op die verkeerde segment van entrepreneurskap was. Ek is goed op pad om ‘n wesenlike verskil in 2017 te maak.
Ek is ‘n getroue navolger van jou maar vir verskeie redes het ek nog nie deelgeneem nie.
Ek sien uit daarna om te deel in jou geskenk oor die volgende 97 dae.
Groete
Hi Hannes
Thanks for the video clip today.
You may recall I did the Rainmakers course last year. I got some three months down the line though didn’t see it through to completion.
Yes please include me on your property seven steps. I’m considering buying an investment property and know I need to get the numbers right.
I look forward to hearing from you.
Kind Regards
David Ingham
Baie dankie vir die waardevolle les.
Hannes, jy sal nie glo ek het gister na ‘n CD van jou bekyk oor Eiendom die Pad na Rykom wat ek in 2004 bygewoon het.
Thanks for the reminder Hannes!!!
Great video,net die skop onder die gat wat ek vandag nodig gehad het.Sit my asb op jou data basis sal graag meer wil leer.
Hi Hannes,
As always your enthusiasm is infectious and your content gripping. Thanks for sharing.
Hi, when and where is the next seminar?
looking forward to the next talk.
thanks.
I wish I was that guy way back then, I get so exited when Ireceive your emails and webinar invites.
I will not stop to learn from you and like you said knowledge is nothing till one start to apply that knowledge practically.
Thanks again
Hi Hannes, klink of ons iets in gemeen het, behalwe dat ons in Julie verjaar! In April 2016 het ek die eerste keer kennis gemaak met jou
Jy het ‘n Property Investment seminaar in Centurion aangebied en ek moes my Saterdag oggend studie tyd opoffer om die seminar by te woon. Finansiële beginsels het daardie oggend ‘n heel ander betekenis gekry! Nodeloos om te sê dat my uitkyk op die lewe en veral my seining oor finansies, ‘n drastiese wending geneem het.
Sedertdien (en nadat ek na ‘n magdom eiendomme gekyk het)is my eerste eiendom in Januarie 2017 ge-registreer.
Ek sal graag die volgende 97 dae saam met jou “deurbring” en hopelik iets bydrae om jou verjaarsdag besonders te maak.
Vriendelike groete, Danie Papenfus
Fantasties Danie
Geniet dit Die eerste “les” sal more reg wees