Dr. Hannes Dreyer
Dr. Hannes Dreyer

Hannes is one of the world’s leading authorities in Wealth Creation. As a speaker and author on the subject he is at the forefront of this personal development industry. He is the founder of the Wealth Creators University and the Wealth Creators Method. The University is a private education organisation based on the culmination of 30 years of experience, research and study into finances, economics, psychology and philosophy.

    20 replies to "Onderhoud Op Pretoria FM"

    • Avatar Hannes Breytenbach

      Hannes, ek sit hier in Vancouver Kanada en luister na jou onderhoud, dankie, dankie en nogmaals dankie.
      Wat ek geleer het van hierdie onderhoud is “MINDSET” – baie dankie.
      Ek kom een van die dae kuier in S.A. en sal graag saam koffie drink met die familie.

      • Hannes Dreyer Hannes Dreyer

        Hannes
        Sal lekker wees laat weet net wanneer
        Groetnis daar in Kanada

    • Avatar Jan Olivier

      Dankie Hannes.
      Ek het ook November 2015 op 37 afgetree. Dankie weereens vir al die mentoring. Dis wonderlik om te kan doen wat ek wil wanneer ek wil. Ek het ‘n lys goed wat ek al jare wou doen. Is nou stadig besig met dit. Ek het darem my werk voor aftrede ook verskriklik geniet maar omstandighede het my goed gemotiveer om vroeg af te tree.
      Alles waaroor jy praat is verskriklik baie waar. Mens moet begin deur jou “mindset” te verander.
      Groete
      Jan

    • Avatar Riaan Oosthuizen

      Hannes, dankie vir die seminaar op 11 junie 2016, Bloemfontein. Ek sien uit om binnekort af te tree met jou hulp en kennis!

Leave a Reply

Your email address will not be published.