I made this brand new video to show you how it is possible for anyone to live a life of abundance in less than 10 years … even if you have no savings or investments.
I made this brand new video to show you how it is possible for anyone to live a life of abundance in less than 10 years … even if you have no savings or investments.
13 replies to "[WIT] #5 The Solution To Be Financially Free"
Super informasie weereens
Dankie Hannes
Groete
Tinus Coetzee
Goeiedag Hannes
Waar was jy al die jare. Kan myself voorstel waar ek sou wees as ek die inligting 10jr vroeer bekom het.
Groete
Bertus
Dankie Hannes,sal probeer by bly met die kursusse,en is baie nuuskierig om te sien hoe dit gedoen word.
Absoluut brilliant Hannes.
Baie dankie,waardeer dit rerig
Thank you Hannes . Those Competency skills – they still baffle me so I am looking forward to learning!
Dankie vir hierdie geskenk.
Ek erf binnekort n bedrag geld wat ek graag verantwoordelik wil hanteer
maar ek weet nie veel van finansies nie.
My broer wil my geld leen vir n jaar teen 12% rente om in sy baie gevestigde besigheid te bele, maar ek voel nie dat dit die regte ding is om te doen nie.
Gee u dalk sulke spesifieke private advies?
Ek gee ongelukkig (of gelukkig) geen finansiele advies nie.
Ek stel voor jy luister dalk na jou gevoel en leer dalk hoe om baie beter as 12% vir jouself te kry.
As jy jou geld teen 12% bele gaan jy jouself in ‘n baie kort rukkie bankrot spaar.
PS 3 maande voor Enron een van die grootste en mees gevestigste besighede in Amerika bankrot gespeel het, het geen analis of expert gedink dat daar ‘n probleem met die besigheid was nie.
Thanks Hannes
Ill enjoy your gift to contribute
I’m happy Dagwin
Thanks Hannes I enjoy and take the gift
thanks Hannes your gift will make a huge difference to us all
Dankie Hannes.
Daar moet rede wees hoekom almal dit nie regkry nie. Ek aanvaar jou geskenk en gaan my competency en mindset regkry!
Adriaan
Wonderlik Adriaan